Shop

Afrikaans is my moedertaal, my hart se taal, my lieflingtaal.
Foto: Kruger Wildtuin, Suid-Afrika.
Canon PowerShot S51S

Klik hier om meer van my GEDIGTE te lees en geniet!

Tags

afrikaans, taal, kruger wildtuin, elizabeth kendall

We are each gifted in a unique and important way. It is our privilege and our adventure to discover our own special light.

View Full Profile

Comments

  • Maureen Grobler
    Maureen Groblerover 3 years ago

    Mooiste mooi woorde! Ons het gisteraand by die koor Koos du Plessis se “gebed” gesing – oooeeee, daai woorde smelt my hart sommer so. Net soos hierdies :-)

  • Baie dankie Maureen, altyd so erg lekker om jou komplimente te lees! Koos Doep is ook vir my ’n gunsteling! Lekker sing hoor! x

    – Elizabeth Kendall

  • Maree  Clarkson
    Maree Clarksonover 3 years ago

    So ’n pragtige bosveldtoneel Liz, en die mooiste woorde… Jy sal maak dat ek padvat Wildtuin toe!

  • Baie dankie Maree, geniet dit! ;-)
    (wie gaan na die hoendertjies kyk as jy weg is?)

    – Elizabeth Kendall

  • Olitto
    Olittoover 3 years ago

    Pragtige versie….werklik mooi geskryf. Die foto is ook mooi verwerk en pas goed. Wel gedaan!

  • Vreeslik baie dankie dat jy hier kom inloer het en sulke gawe goed sê Olitto! ;-)

    – Elizabeth Kendall

  • BCallahan
    BCallahanover 3 years ago

    Lovely photo, my friend! I have to wonder where that road leads… Wonderful capture!!

  • Hi Barb! Thanks so much! It is a road in the Kruger National Park, here in South Africa. Lots of beautiful scenes!

    – Elizabeth Kendall

desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait