It’s a tee. It’s a dress. It’s the new Graphic T-shirt Dress.

Taraboemdery

Elizabeth Kendall

Bronkhorstspruit, South Africa

  • Available
    Products
    38
  • Artist
    Notes
  • Artwork Comments 4

Apparel

Cases & Skins

Wall Art

Home Decor

Bags

Stationery

Artist's Description

Koffie en potlood op 190gsm papier.
Gedig deur Eitemal.
Eitemal (22 Junie 1901 – 24 Junie 1984) is ‘n nom de plume (skrywersnaam) vir Wilhelm Jacobus du Plooy Erlank, ’n Afrikaanse skrywer, digter, redenaar en vertaler.
Hy is op 22 Junie 1901 op Wolmaransstad in Transvaal gebore (tydens die Tweede Vryheidsoorlog). Eitemal het studeer aan die Transvaal University College (1918-1920). Die naam “Eitemal” is afgelei van sy bynaam “lammetjie”. Eitemal het, onder andere, werke deur William Shakespeare in Afrikaans vertaal, maar het ook oorspronklike werke geskep: kinderverhale, gedigte en toneelstukke. Sy bekendste werk, Jaffie (1953), is ’n hervertelling van Jesus Christus se verhaal soos vertel deur diere. Hy word in 1950 as professor aan die Universiteit van Stellenbosch aangestel.

Wilhelm Jacobus du Plooy Erlank
Poet, playwright and writer of prose, including children’s books
Professor of Dutch Stellenbosch University, 1950 – 1966
Cultural Attach̩ at the South African Embassy in Holland, 1967 Р1971

Artwork Comments

  • Maree Clarkson
  • Elizabeth Kendall
  • Karlientjie
  • Elizabeth Kendall
desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait
desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait

10% off

for joining the Redbubble mailing list

Receive exclusive deals and awesome artist news and content right to your inbox. Free for your convenience.