My besoek aan die Bronkhorstspruit-rivier (Gauteng, Suid-Afrika) het my so geïnspireer! Ek het foto’s geneem wat jy hier kan sien, ek het ’n waterverfskildery gedoen….. en nog was het einde niet!
Hier is ook nou ’n versie om te lees en geniet!

Hoe wonderlik dat daar altyd iets in die natuur is om ons kunstenaarsiele te inspireer! En ’n mens hoef nie eers ver te gaan soek nie, dis oral om jou!

We are each gifted in a unique and important way. It is our privilege and our adventure to discover our own special light.

View Full Profile

Comments

  • Maree  Clarkson
    Maree Clarksonalmost 4 years ago

    “En ‘n mens hoef nie eers ver te gaan soek nie, dis oral om jou!” Die waarste woorde wat ek nog in ’n lang tyd gehoor (gelees!) het! Dis beautiful Liz, vreedsaam, natuur-pragtig en die wonderlikste woorde daarby! Uitstekend! ★★★★★

  • BAIE dankie Maree, waardeer altyd!;-)

    – Elizabeth Kendall

  • Maree  Clarkson
    Maree Clarksonalmost 4 years ago

    Hier’s my posadres :

    Posbus 352, Tarlton. 1749

    Giggel!

  • SKERP verby! :-)))

    – Elizabeth Kendall

  • LizzieBrayden
    LizzieBraydenalmost 4 years ago

    Love the design, but heavens, I have no clue as to what it says :))

  • Thanks so much Lizzie! It is an Afrikaans poem about the willow tree and the river. If you want, you can try to google translate it.;-)

    – Elizabeth Kendall

  • rjheller1150
    rjheller1150almost 4 years ago

    River is running high from the looks of this angle….Well Done Elizabeth.
    R

  • You are right, we had wonderful rains here Rick and I enjoyed watching the river yesterday. Thanks for your visit here! ;-)

    – Elizabeth Kendall

  • Rina Greeff
    Rina Greeffalmost 4 years ago

    ’n Vrolike vers: sowaar vrede waar waters so heerlik vloei!

  • Baie dankie Rina, ’n heerlike kompliment!

    – Elizabeth Kendall

  • Maree  Clarkson
    Maree Clarksonalmost 4 years ago

    Net weer kom inloer en lees! ’n Heerlikte!

  • So bly daaroor! ;-))

    – Elizabeth Kendall

desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait

10%off for joining

the Redbubble mailing list

Receive exclusive deals and awesome artist news and content right to your inbox. Free for your convenience.