Canon PowerShot S51S
Hierdie “ou goed” is in my huis, die suikerpot het ek present gekry, die primusstofie kom uit ’n vorige geslag, nie seker nie….. (Gauteng, Suid-Afrika)
ou goed, nostalgie, primusstoof, suikerpot, elizabeth kendall
We are each gifted in a unique and important way. It is our privilege and our adventure to discover our own special light.
View Full Profile
Comments
Beslis nostalgies … veral vir die van ons wat met ’n ou primus groot geworre het! Mooi Laaiza!
Dankie Pieta, bly jy hou van!
– Elizabeth Kendall
Aaaaa, die ou “standby” vir tee wanneer die elektrisiteit afgaan! Kannie sonder myne klaarkom nie (al is hy splinternuut!)
Dankie Maree, lekker om jou weer te sien!
– Elizabeth Kendall
Ougoed is hartsgoed! – pragtig!
Baie dankie Rina! x
– Elizabeth Kendall
Daai suikerpot bly maar mooi hoor.
Sê ek ook mos! Dankie vir die inloer Maureen.x
– Elizabeth Kendall
#gorgeous capture!!
Thanks so much Barb!
– Elizabeth Kendall
mooiste reeltjie is natuurlik:
ou goed is mooi …
(soos ou vollas ok)
;-))) dankie vir die inloer Pieta!
– Elizabeth Kendall
Dit is nou oulik!

Baie dankie Qnita!
– Elizabeth Kendall
Pragtige suikerpot en vol nostalgie! Ek soek oral na ’n ou Primus stoofie! Dit moet oud wees…joune is ook pragtig!
Baie dankie Taschja, ek lief ou goed! ;-)
– Elizabeth Kendall
Uitstekende foto!
Baie dankie Franci! x
– Elizabeth Kendall