Shop

Canon PowerShot S51S

Hierdie “ou goed” is in my huis, die suikerpot het ek present gekry, die primusstofie kom uit ’n vorige geslag, nie seker nie….. (Gauteng, Suid-Afrika)

AFRIKAANS: Woord en Beeld

Tags

ou goed, nostalgie, primusstoof, suikerpot, elizabeth kendall

We are each gifted in a unique and important way. It is our privilege and our adventure to discover our own special light.

View Full Profile

Comments

  • Pieta Pieterse
    Pieta Pieterseover 3 years ago

    Beslis nostalgies … veral vir die van ons wat met ’n ou primus groot geworre het! Mooi Laaiza!

  • Dankie Pieta, bly jy hou van!

    – Elizabeth Kendall

  • Maree  Clarkson
    Maree Clarksonover 3 years ago

    Aaaaa, die ou “standby” vir tee wanneer die elektrisiteit afgaan! Kannie sonder myne klaarkom nie (al is hy splinternuut!)

  • Dankie Maree, lekker om jou weer te sien!

    – Elizabeth Kendall

  • Rina Greeff
    Rina Greeffover 3 years ago

    Ougoed is hartsgoed! – pragtig!

  • Baie dankie Rina! x

    – Elizabeth Kendall

  • Maureen Grobler
    Maureen Groblerover 3 years ago

    Daai suikerpot bly maar mooi hoor.

  • Sê ek ook mos! Dankie vir die inloer Maureen.x

    – Elizabeth Kendall

  • BCallahan
    BCallahanover 3 years ago

    #gorgeous capture!!

  • Thanks so much Barb!

    – Elizabeth Kendall

  • Pieta Pieterse
    Pieta Pieterseover 3 years ago

    mooiste reeltjie is natuurlik:
    ou goed is mooi …
    (soos ou vollas ok)

  • ;-))) dankie vir die inloer Pieta!

    – Elizabeth Kendall

  • Qnita
    Qnitaover 3 years ago

    Dit is nou oulik!

  • Baie dankie Qnita!

    – Elizabeth Kendall

  • Heps
    Hepsover 3 years ago

    Pragtige suikerpot en vol nostalgie! Ek soek oral na ’n ou Primus stoofie! Dit moet oud wees…joune is ook pragtig!

  • Baie dankie Taschja, ek lief ou goed! ;-)

    – Elizabeth Kendall

  • vanitastic
    vanitasticover 3 years ago

    Uitstekende foto!

  • Baie dankie Franci! x

    – Elizabeth Kendall

desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait