Shop

Die afgelope twee dae het ek aan hierdie naïwe kunswerk gewerk, eintlik kan mens dit nie werk noem nie, want dit was pure plesier! Ek wil dit in my kleinkinders se speelkamer gaan ophang….ek kan al sien hoe kuier hul nuuskierige ogies oor elke klein detail! Mag dit hul verbeeldinkies aangryp en hulle net soveel genot daaruit put as wat ek het.

Akriel op hardbord.

(die woorde onderaan bygevoeg…dis vir ons grootmense bedoel! Kinders is so maklik tevrede!)

Klik hier om meer van my Afrikaanse werk te sien.


’n Gelamineerde afdruk


’n Kaartjie

Tags

naïwe kuns, groen, helder kleurvol, huisies, plaasdiere, kinderkuns, elizbeth kendall, wyse woorde

We are each gifted in a unique and important way. It is our privilege and our adventure to discover our own special light.

View Full Profile

Comments

  • Maree  Clarkson
    Maree Clarksonover 3 years ago

    Mens kan jou genot hier sien Liz, pragtig vir die kinderkamer en hulle gaan ekstaties wees!

  • Baie dankie Maree, sal jou laat weet hoe die gesiggies gelyk het!

    – Elizabeth Kendall

  • Maureen Grobler
    Maureen Groblerover 3 years ago

    Hierdie een is baie pragtig!

  • En ek sê BAIE DANKIE vir jou mooi kompliment Maureen!

    – Elizabeth Kendall

desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait