Shop

Canon PowerShot S51S

My tuisdorp en my erf is vol duiwe en hulle sing heeldag vir my. As ek weggaan en iewers vakansie hou, mis ek hulle musiek in my ore.

Ek skryf ’n gedig spesiaal net vir jou ou tortelduifie wat kleur aan my lewe gee!
Lees my gedig ook op Woes se splinternuwe webwerf!
ERKENNING gekry in AFRIKAANS is my moedertaal
16 Desember 2010.


Rooiborsduifie


Kransduif


Tortelduif

Tags

lagduif, foto, elizabeth kendall, gedig

We are each gifted in a unique and important way. It is our privilege and our adventure to discover our own special light.

View Full Profile

Comments

  • Maree  Clarkson
    Maree Clarksonover 3 years ago

    Oooo Liz! Die pragtigste foto van die Cape Turtle Dove (Gewone tortelduif)! Ek mis hulle gesing verskriklik hier by my, ons het hulle gladnie!!(Net die Laughing Dove (Rooiborsduifie). Jy is SO uiters geseënd! En dis die pragtigste gedig om by hom te pas! Uitstekend!

  • Baie dankie Maree! Bly jy het geniet! x

    – Elizabeth Kendall

  • Maree  Clarkson
    Maree Clarksonover 3 years ago

    Ag, hoe pragtig is hulle net nie almal saam nie! Die tortelduif hier bo se geroep is natuurlik vir my die aller-mooiste, vol heimwee en verlange…

  • Vir my ook! Baie dankie Maree, waardeer jou weer-kom-kyk en geniet!

    – Elizabeth Kendall

  • Maree  Clarkson
    Maree Clarksonover 3 years ago

    16 Des 2010

  • Ag hoe heerlik! Baie dankie Maree! Voel danig in my noppies hieroor hoor!

    – Elizabeth Kendall

desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait