Gedagtes

Elizabeth Kendall

Bronkhorstspruit, South Africa

Artist's Description

6 Des. 2010.
Ek het ’n rukkie gelede die skildery geverf, ek het vanoggend ’n stukkie prosa daarby geskryf: die prentjie het sommer maar net my gedagtes op loop gesit en ek het in die skildery “ingeklim”, my verbeel dis ek wat in daardie huisie moet gaan slaap vanaand.

Akriel op hardbord. Die oorspronklike skildery is te koop. (sonder die woorde (!) maar as jy mooi vra, mag jy dit ook kry)

Lees meer van my skryfwerk hier

Artwork Comments

  • Maree  Clarkson
  • Elizabeth Kendall
  • BCallahan
  • Elizabeth Kendall
  • Sally Griffin
  • Elizabeth Kendall
desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait
desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait

10%off for joining

the Redbubble mailing list

Receive exclusive deals and awesome artist news and content right to your inbox. Free for your convenience.