Shop

All the fields are cheerful, all the birds are singing! by Elizabeth Kendall
Clear

Currently unavailable for purchase

Available to buy on…

All the fields are cheerful, all the birds are singing! by 


Acrylic on an x-ray, palette knife art: 30 × 24 cm. Original available

AL DIE VELD IS VROLIK

Woorde: C. LOUIS LEIPOLDT
Musiek: J. WEBER; verwerk: PIETER DE VILLIERS

Al die veld is vrolik; al die voëltjies sing;
al die kriekies kriek daarbuit’; elke sprinkaan spring.
Al die koggelmandertjies kom om fees te vier;
hier galop ’n goggatjie, daarso dans ’n mier.

Nou gaan kinders draai en vrolik wees!
Kom Sus, gee handjie! Almal moet draai!
Boet gee ook handjie! Nou gaan ons swaai—
dis tog so prettig! Wie dans met my?
Al in die rondte, vrolik en bly!
Kom Sus, gee handjie! Almal moet draai!
Boet gee ook handjie! Nou gaan ons swaai—
dis tog so prettig! Wie dans met my?
Al in die rondte, vrolik en bly!

Selfs die vissies spartel teen die kafferskuil;
in die groot ou eikeboom droom ’n oupa-uil.
Oral in Karooland is ’n reuk versprei:
boegoeblom en appelkoos—kan jy beter kry?

Nou gaan kinders draai en vrolik wees!
Kom Sus, gee handjie! Almal moet draai!
Boet gee ook handjie! Nou gaan ons swaai—
dis tog so prettig! Wie dans met my?
Al in die rondte, vrolik en bly!
Kom Sus, gee handjie! Almal moet draai!
Boet gee ook handjie! Nou gaan ons swaai—
dis tog so prettig! Wie dans met my?
Al in die rondte, vrolik en bly!

Bind vir my tesame katjiepiering wit,
bobbejaantjies blou en bont, rose in gelid,
varings van die klippe, oral, ai só mooi,
rooi kalkoentjies uit die vlei—blomme uitgestrooi……………♪♪♪

This was a well-known Afrikaans song about spring and all the beauty it has. I use to sing it during my primary school days. I don’t think children sing it nowadays……or even know it!
FEATURED in Quality Art and Photography
8 September 2010.
FEATURED in Painting the Country Life
19 Aug. 2011.

A mounted print

A laminated print

A framed print

Tags

acrylic, happy, lovely, spring, veld, paletteknife, elizabeth kendall

We are each gifted in a unique and important way. It is our privilege and our adventure to discover our own special light.

View Full Profile

Comments

  • rjheller1150
    rjheller1150almost 4 years ago

    Simple Yet Busy. Nicely Done Elizabeth

  • Thanks so much Rick!! ;-) Enjoyed playing again….

    – Elizabeth Kendall

  • lorilee
    lorileealmost 4 years ago

    A happy creation – - – beautiful!!!

  • Thank you Lorilee!

    – Elizabeth Kendall

  • Maree  Clarkson
    Maree Clarksonalmost 4 years ago

    ♫♫♫ Ag! Hoe lekker sing ek nou saam!….♪♪♪♫ En watter herinnering bring dit net nie tuis van skooldae konserte nie! PRAGTIG Liz! Excellent work!! ★★★★★

  • Baie, baie dankie Maree!!!

    – Elizabeth Kendall

  • Ken Powers
    Ken Powersalmost 4 years ago

    This one has a definite playful vibe to it! Very nice!

  • So glad you like it Ken! ;-)

    – Elizabeth Kendall

  • Angela  Burman
    Angela Burmanalmost 4 years ago

    Beautiful painting Liz.

  • Thanks dear Angela!

    – Elizabeth Kendall

  • Susan van Zyl
    Susan van Zylalmost 4 years ago

    This is gorgeous!!!
    ♫.•°°African Art At heART°°•.♫
    6 September 2010

  • Thanks so much Susan! ;-)

    – Elizabeth Kendall

  • Olitto
    Olittoalmost 4 years ago

    Dit lyk of jy hierdie stuk net vir Leipoldt geskep het. Die twee gaan so mooi saam. Miskien my gunsteling kleur, miskien is ek net ‘n uitspansel-mens. Maar dis weereens die blou – hier van die hemel – wat my tref…..wag, hierdie werk laat my nou dink aan iets wat my ou tannie eendag gesê het. Sy’t gesê dat God het die aarde gemaak, die berge en die klowe, die duine, die woude en die see en toe Hy nou klaar is met Sy skeppingswerk, toe sit Hy met so handjie vol “rubbish” (stukkies afval van die skeppingsmateriaal) en toe vat Hy dit en Hy gooi dit so oor die aarde en daar kry jy Namakwaland! Mooi gedoen Elizabeth.

  • Baie dankie Olitto vir jou hartverblydende kommentaar, ek waardeer jou! ;-)

    – Elizabeth Kendall

  • queenofcups
    queenofcupsalmost 4 years ago

    So lovely!

  • Thank you Jacqui! Much appreciated.

    – Elizabeth Kendall

  • rightasrain
    rightasrainalmost 4 years ago

    south afrikaans is so interesting – has the Dutch in it of course but differences here and there. Love it! and love your painting too!

  • Thanks Rightasrain, a heartwarming comment!!

    – Elizabeth Kendall

  • AndreaEL
    AndreaELalmost 4 years ago

    Oh wow, beautiful, it does make one feel happy, you have chosen a great title it fits really well, great work.

  • Thanks dear Andrea!! Much appreciated.

    – Elizabeth Kendall

desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait