A daylily / 'n Daglelie uit my tuin

Elizabeth Kendall

Bronkhorstspruit, South Africa

Artist's Description

Beauty in my garden late one afternoon. (South Africa)
’n Daglelie in my tuin in Bronkhorstspruit, Suid-Afrika.

Een van die meerjarige plante wat nou volop blom is die daglelies. Dit blom nie net vir een dag nie maar elke blom hou net vir ’n dag so as jy ’n plant het met tien knoppe op ’n stingel sal jy vir ten minste die volgende tien dae blomme hê. Daglelie- blomme is ook eetbaar so as jy dit in ’n slaai gebruik hoef jy glad nie bang te wees as mense die blomme eet nie. Die lekker ding met daglelies is dat dit so maklik blom, min moeite vereis en ongelooflik gehard is. (inheems)
Canon PowerShot S51S
PHOTOGRAPHY: Flowers
FEATURED in The Weekend Photographer
22 February 2011.
Een van die TOP TIEN in Afrikaans is my moedertaal
15 Maart 2011. (Uitdaging: Blomme)


Artwork Comments

desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait
desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait

10%off for joining

the Redbubble mailing list

Receive exclusive deals and awesome artist news and content right to your inbox. Free for your convenience.