Meer verloor as wat ek gedink het...

Ek het geloop sonder om te groet
Jy’s nog altyd een wat net praat wanneer hy moet
As ek kon sing en minder sê
Sal jy ook beter weet wat ek nodig het

Jou woorde klou aan my vel
Dit voel anders as die ander woorde
wat altyd om my was
Die warm woorde van lief en goed…

Maar nou sien ek die waarheid,
die waarheid wat altyd tussen ons arms was
wat tussen ons lywe vas gedruk het
en ons ver van mekaar gestoot…

Die waarheid voel koud in my hande,
die plek waar jou hand altyd was
die hand wat saggies gevoel met ’n stywe gryp
en altyd my ondersteun het…

Nou voel ek alleen en klein in jou oë
want jy het soet woorde vergoed
met vieslike praatjies en gesprek,
gesprek wat my hart in twee gebreek het…

Ek het geloop sonder om te groet
En clean breaks is tien teen een goed
En ek sit hier op die langpad soos soveel kere vantevoor
En iewers langs die highway, het ek my beste pel verloor


Fiona Christensen

Meer verloor as wat ek gedink het... by

This is my first poem in Afrikaans! Its my second language so excuse if there are a few mistakes! but the words in italics are from a beautiful song by Karen Zoid a local South African singer. The song is called Deurmekaar and has such beautiful words…

i didn’t want to put the translation here, as the poem should speak for itself, but if you want the translation, just bubble mail me! and i will be more than willing to translate!

Featured In On Youth

Favorite

About Fiona Christensen

I love my camera and i hope my camera loves me. So spread the love and love my work.

View Full Profile

Tags

love, friend, song, gone, loss, apart, boyfriend, afrikaans, karen zoid

Comments

  • David Holmes
    David Holmesover 2 years ago

    groot woorde … :-))

  • baie dankie! :)

    – Fiona Christensen

  • Erika .
    Erika .over 2 years ago

    And you expect me to read this and understand it?! ;D
    I think I’m going to have to bubblemail you ;) xx

  • hahahahaha! for sure! :D xoxox

    – Fiona Christensen

  • Erika .
    Erika .over 2 years ago

    Well now that I know what it says, I shall favorite. What a unique poem. Thank you Fiona :) xx

  • no thanks you Erika! lol! you’re welcome! thank you for the favourite! always means so much coming from you! xoxox :)

    – Fiona Christensen

  • claudi
    claudiover 2 years ago

    impressive fi! or should i say “dis wonderlik liefie!”

  • ag dankie my lief! dis niks fantasies nie maar ek het probeer!!! Stuur liefde aan jou!!! :) xoxox

    – Fiona Christensen

  • Fiona Christensen
    Fiona Christensenover 2 years ago

  • Maree Clarkson
    Maree Clarksonover 1 year ago

    Mooi geskryf Fiona…

  • Baie dankie Maree! :)

    – Fiona Christensen