Hierdie groepfoto is aan my gegee deur Elmarie Malherbe van die oorlogsmuseum in Bloemfontein. Henkie sit in die voorste ry, 4de van links. Hier is ’n skakel na sy verhaal A tribute to Henkie
Henkie is sitting fourth from left in the front row in this group photograph.
Comments
WONDERLIK!! Dankie!

:-)