Shop

Hier by ons is dit baie moeilik om die klein tarentaaltjies te sien, hierdie was n absolute gelukskoot. Hulle was nog net te klein om te kan vlieg en het laat spaander in die paadjie af, alles om tog net weg te kom van die brullende monster op hulle hakke! Limpopo Provinsie, Suid Afrika. Canon EOS500D

Tags

voels, baba voels, tarentale, veld, gras, voels in veld, natuurskoon

Comments

  • Maree  Clarkson
    Maree Clarksonover 1 year ago

    Ag, kyk nou net! Dis waarlik ‘n gelukskoot, hier spaander hulle net so vir ’n vale as ek probeer foto’s neem. Pragtig Antionette!

  • Dankie Maree, en hierdie week vlieg hulle al bo-oor die heining saam met ma en pa!

    – Antionette

desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait