Shop

Rooi Drom by Antionette

Canvas Prints

Size:
$53.50
Available to buy on…


Kaokoland, Namibia – Africa – A place called Rooi Drom had its start as a 45 gallon Caltex drum put there by Ben van Zyl as a way of storing petrol till when next he would pass there and need it. Its purpose however changed to that of being a road marker and this is when it got its name. After being stolen by the Herero tribes, Chris Eyre replaced it, but after having it stolen again it was filled with gravel to ensure its safety. The “infamous” Van Zyl’s Pass was named after mnr Ben van Zyl. A must-do for all 4×4 enthusiasts! Been there, done that!
Canon EOS500D
Die “plek” genaamd Rooi Drom is vernoem na mnr Ben van Zyl. Hy het die drom gebruik om brandstof te bere totdat hy weer verbykom en dit nodig het. Deesdae is dit net n plekkie op die kaart, en daar is letterlik net n rooi drom! Die Herero’s het die drom gesteel, mar dit is teruggebring en vol sement gemaak. Die beroemde en berugte Van Zyl’s Pas is na mnr van Zyl vernoem. n Moet op enige 4×4 entoesias se lysie. Ons het dit gedoen, ek het fotos geneem vir n vale wanneer ek nie halfpad op die vloer gesit het van bangeit nie!

Tags

africa, namibia, road marker, red, red drum, rooi drom, afrika, namibie

Comments

  • Elizabeth Kendall
    Elizabeth Kendallover 1 year ago

    My aarde! Dis nou baie interessant Antionette!

  • Ek het darem gedink daar sal n ou geboutjie wees, daar is NIKS Elizabeth, net die drom en die bord! Maar dis lekker om te se EK WAS DAAR!

    – Antionette

  • jozi1
    jozi1over 1 year ago

  • jozi1
    jozi1over 1 year ago

  • Maree  Clarkson
    Maree Clarksonover 1 year ago

    23.12.2012 – challenge ‘A dash of Red in Africa | ’n Bietjie Rooi in Afrika’

desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait