Melba by Antionette
Clear

Currently unavailable for purchase

Available to buy on…


Melba Finch, Limpopo Province, South Africa. Camera Canon EOS500D / Gewone Melba, die eerste keer dat ek hom naby genoeg kry om n foto te kan neem! Limpopo Provinsie, Suid Afrika.

Comments

  • Larry Trupp
    Larry Truppalmost 3 years ago

    Very nice capture

  • Thanks so much Larry!

    – Antionette

  • Qnita
    Qnitaalmost 3 years ago

    Pragtig!

  • Dankie Qnita, ek waardeer dit!

    – Antionette

  • Magaret Meintjes
    Magaret Meintjesalmost 3 years ago


    2 Images per day

  • Magaret Meintjes
    Magaret Meintjesalmost 3 years ago


    3Week

  • Karue
    Karuealmost 3 years ago


    No Reply needed

  • Oupoot
    Oupootalmost 3 years ago

    Pragtige foto, wel gedaan dit is n voeltjie wat nie daarvan hou om te lank stil te sit nie.

  • Baie dankie! Ja, hierdie is die enigste een wat redelik in fokus is, hy het besluit om sommer die vere reg te pluk terwyl hy nou bietjie moet sit, so dit was mik en druk die hele tyd!

    – Antionette

  • Maree  Clarkson
    Maree Clarksonalmost 3 years ago

    Pragtige foto Antionette, kyk net hoe mooi is hy!!

  • Dankie Maree!

    – Antionette

  • Maree  Clarkson
    Maree Clarksonalmost 3 years ago

    09 Feb 2012 – VEELS GELUK!

  • Wowweeee, wonderlik, baie dankie, ek waardeer dit!

    – Antionette

desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait

10%off for joining

the Redbubble mailing list

Receive exclusive deals and awesome artist news and content right to your inbox. Free for your convenience.