Somerson

Canvas Prints

Size:
$53.50
Antionette

Dendron, South Africa

Sizing Information

Small 10.7" x 8.0"
Medium 16.0" x 12.0"
Large 21.3" x 16.0"
X large 26.7" x 20.0"

Features

  • Each print is individually stretched and constructed for your order
  • Epson pigment inks using Giclée inkjets to ensure a long life
  • UV protection provided by a clear lacquer
  • Cotton/poly blend Canson canvas for brighter whites and even stretching

Product Reviews

Artist's Description

Na aanleiding en opgedra aan die liedjie van Valiant Swart (ook gesing deur Theuns Jordaan) – SONVANGER. Foto geneem by die dammetjie op die plaas in Limpopo Provinsie, Suid Afrika. (Vergroot asseblief)

Sonvanger

Valiant Swart

Inleiding

Kyk of jy vir my die son kan vang.
Daar’s ’n kamer in die huis waar ons die son kan hang.
Dis donker by die venster in die middel van die dag.
Onthou jy hoe helder die kamer kon lag?

Kyk of jy vir my die son kan bring.
Daar’s ’n liedjie in die gange wat die son kan sing.
Want dis stil in die hoeke hierdie koue seisoen.
Kan jy sien wat die wind en die reën aan my doen?

Son … vanger
Ek vra jou mooi, laat hom weer vir my kom skyn

Son … vanger
Laat my verstaan.
Hoe ’n somer sommerso in die niet kan verdwyn en laat hom skyn?

Instrumenteel

Kyk of jy vir my die son kan kry.
Daar’s ‘n huisie in my hart waar die son kan bly.
Kyk of jy vir my die son kan steel.
Daar’s ’n plekkie in die tuin waar die son kan speel.

Instrumenteel

Bring ’n bietjie lig vir die draaie op my pad.
En ’n handjie vol strale, vir die donker in my hart.

Son … vanger.
Ek vra jou mooi, laat hom weer vir my kom skyn.

Son … vanger.
Laat my verstaan.
Hoe ’n somer sommerso in die niet kan verdwyn en laat hom skyn?

Son … vanger.

Ook gesing deur Theuns Jordaan

Artwork Comments

desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait
desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait

10%off for joining

the Redbubble mailing list

Receive exclusive deals and awesome artist news and content right to your inbox. Free for your convenience.