Grassade by Antionette
Antionette

Grassade by

Pragtige grassade wat ek gister teen die son afgeneem het. Die winter het sy eie skoonheid. Dit het my ook laat dink aan die liedjie deur ons eie Dozi. Ek het vier fotos met Picasa verwerk, en hierdie is die resultaat. Limpopo Provinsie, Suid Afrika. Canon EOS500D

Favorite

Tags

natuur, winter, natuurskoon, gras, grassade, goud, son, liedjie, dozi

Comments

  • Maree Clarkson
    Maree Clarkson12 months ago

    Pragtig Antoinette, en een van my gunsteling liedjies van Dozi!

  • Maree Clarkson
    Maree Clarkson9 months ago

    25 Aug 2011

  • Rina Greeff
    Rina Greeff9 months ago

    Lief die kleure, én komposisie! – te mooi saam met die gepaste woorde! Veels geluk ook met die toekenning!

  • Dankie Rina, daars darem mooi in die winter ook ne!

    – Antionette