Twee mans wat aan die windpomp werk op ons plaas in die Limpopo Provinsie, Suid Afrika. Dit was al sterk skemer en hulle het probeer om klaar te maak voor donker. Kamera Canon EOS 500D
silhoet, afbeelding, skemer, donker, windpomp, werkers, afrika, suid afrika
Ek hou van jou foto!
Dankie, en die windpomp werk nog nie!!
– Antionette
2 DAY 2011/04/26
Comments
Ek hou van jou foto!
Dankie, en die windpomp werk nog nie!!
– Antionette
2 DAY 2011/04/26