Snuifkalbassie blom/Flower of the snuff calabashby Antionette
Wilde struik, met baie dorings, die saad vorm n klein ronde kalbassie. Ons oupa grootjies het die kalbassie laat droog word, uitgehol en dan vol snuif gestop. So het hul altyd hul snuif in die broeksak gedra! / Wild shrub with lots of thorns. The seed is a small round calabash. Our great grandfathers used this to store their snuff in. Camera Canon EOS500D
Dis maar n kleinerige blom, kleiner as hibiscus, maar wat nog interessant is, dit lyk nogal baie na die blom van die kremetart, net heelwat kleiner. Ek het n kremetartblom by my fotos op RB.
Comments
Baie interessant en mooi daarby!
Dis maar n kleinerige blom, kleiner as hibiscus, maar wat nog interessant is, dit lyk nogal baie na die blom van die kremetart, net heelwat kleiner. Ek het n kremetartblom by my fotos op RB.
– Antionette
Thanks so much for the feature, I appreciate it!
– Antionette
16 April 2012.

Clickable banner.
10 May/Mei 2012