Shop

Previous Page
Next Page
January 2013
$25.00
Calendars Info


Kom stap saam met my deur Suid Afrika, ek is die vrou met die kamera, die ene wat jy soms tussen die blomme sien le, geen blommetjie is te klein om op kamera vas te le nie. En soos die jaar rustig aanstap, hoop ek jy geniet die veldblomme so baie soos ek!

Tags

flowers, wild flowers, calender, wild flower calender, south africa, blomme, almanak, kalender, suid afrika, veldblomme

Comments

  • Elizabeth Kendall
    Elizabeth Kendall6 months ago

    Oeoee!! Pragtig Antionette….nou hoef ek nie eers op ’n blommetoer te gaan nie!

  • Maar ek SUKKEL om dit op die Afrikaanse groep se forum te kry……. van 6uur af!

    – Antionette

  • Maree Clarkson
    Maree Clarkson6 months ago

    Pragtig Antionette! Junie is my gunsteling, die mooiste foto ooit! Hoop nie jy gee om nie, maar ek het jou skakels reg gemaak daar in die groep.

  • Dankie Maree, vir die hulp en die mooi woorde, ek waardeer dit!

    – Antionette

  • Antionette
    Antionette4 months ago

    I received my calendar today, I am SO impressed with the quality, thanks so much RB!