Shop

Get Back to School with Redbubble – Shop Here! or Win Stuff Here!

**** International Showcase **** 1 Work per 24 Hours of High Quality Art

HIGH QUALITY PHOTOGRAPHY AND ART WORK

Writing

  • jan j van staden

    pannekoekliefde by jan j van staden

    ek wil
    kaneelsuiker
    wegsmelt
    in die warmte
    van jou hart
    vir gure dae soos diè
    se soetonthou

    © Jan J van Staden

    21 words
  • jan j van staden

    Die kleur van liefde by jan j van staden

    swart, silwer en saffraan
    oral oor opsoek

    in die spektrum van kwarts
    in pigment van bloeisel
    tussen lyne van die reënboog
    my palet blind beperk

    toe ligstrale van jou oë
    op my iriseer
    vind ek deursigtig

    die…

    51 words
  • jan j van staden

    rooi manuskrip by jan j van staden

    die liefde sal onvoltooid
    ‘n rooi manuskrip nog bly
    nooit tot hardeband
    bladsy laat verbind
    geen drukkerspers hom
    ooit in swart ink sal vind.

    © Jan J van Staden

    28 words
  • jan j van staden

    Windpomp by jan j van staden

    ek luister elke môre
    na jou haai hartklop
    wat meer en meer
    dorre smeke nog pomp
    saans is jy stil en jy staar
    so asof jy nog wag,

    wag vir die liefde se draai
    om deur jou hart te waai

    © Jan J van Staden

    45 words
  • jan j van staden

    Digter alleen by jan j van staden

    woordeloos en dof verlaat
    soos ’n rolbos
    rol teen doringdraad

    na sewe jaar
    se sout en sand

    het woorde weer gekom
    en soos namakwaland se veld
    in my hart geblom

    weet digter alleen om
    inspirasie te ve…

    41 words
  • marella

    CREDO by marella

    met een skrefies-oog
    loer ek (lamsakkerig)
    deur
    die nuwe dag
    se sleutelgat

    verby die onkruid wat kordaat regstaan vir saadskiet (alweer).
    Deur die draadheining waaraan
    gisters se spinnera…

    75 words