Shop

! AFRIKAANS !

This group is for South Africa, Namibia, Mozambique and neighbouring countries in AFRICA. Written work only in Afrikaans. ART and PHOTOGRAPHY. PLEASE ADD "AFRICA" OR "SOUTH AFRICA" IN YOUR DESCRIPTION.

Dis Desember en tyd vir 'n nuwe KALENDER / It is December and time for a new CALENDAR

Elizabeth Kendall Elizabeth Kendall 2146 posts

Om op RedBubble ’n kalender te maak is maklik. Lees asb. hier
To create a calendar on RedBubble is easy. Please read here

As jy jou AFRIKA-kalender voltooi het, kan jy dit hier kom uitstal sodat almal in die wye wêreld dit kan sien en koop! Daar is ook ’n skakel van ons voorblad af tot hier.


.
You are welcome to add your AFRICA-calendar here when finished. You never know you might just get a sale or two from the extra exposure – there’s a link to this page from our front page.

Volg die maklike stappe / Follow these easy steps:

Click on your calendar to get it to it’s biggest size (where people can leave comments). Then right mouse click on the calendar image and click on ‘Properties’. Copy and paste the ‘Address URL’. Put an exclamation mark at the start and end and don’t leave any spaces. Then put a : and don’t leave any spaces. Then copy and paste the actual web address after the :

That will get you to this stage below, which is a clickable image of your calendar

To get the back page up, go through the calendar until you are at the rear page, then right mouse click on the rear page of the calendar image and click on ‘Properties’. Copy and paste the ‘Address URL’. Put an exclamation mark at the start and end and don’t leave any spaces.

You will then end up with an image like below, that is not clickable.

To get them both on the same line as below, leave a space between the last letter of the front page and the first exclamation mark of the back page and then they will be displayed like this:

Wild Life in AFRICA Calendar by Elizabeth Kendall

(Ek glo almal verstaan die Engels, ek gaan nie alles in AFRIKAANS vertaal nie… )
Kom ons kyk hoeveel kalenders kan ons hier bemark! Jou kalender sal vanselfsprekend in Engels wees, dis geen probleem nie!

Maree  Clarkson Maree Clarkson 2171 posts

Thank you for this opportunity of displaying our AFRICA calendars Elizabeth!

Elizabeth Kendall Elizabeth Kendall 2146 posts

My pleasure Maree, I do hope our members take part in this “challenge” !
Dis ’n plesier Maree, jou twee Afrika-kalenders is pragtig! Ek dink ek gaan nog een probeer! ;-)

Elizabeth Kendall Elizabeth Kendall 2146 posts

Hier is ’n kalender in AFRIKAANS…. die verse! Geniet dit! (Klik op voorblad van kalender / Clickable image)


Voëls en verse Kalender vir 2013 van Elizabeth Kendall

Macky Macky 905 posts

Dankie Elizabeth!!

Elizabeth Kendall Elizabeth Kendall 2146 posts

Mooi Macky!! Dis ’n lieflike kalender, jy kan trots wees.

Antionette Antionette 952 posts

Oegh, dis harde dinkwerk vir my jy weet! Ek dink as ek sover kom sal ek graag een van blomme of veldblomme wil doen…. miskien sal my kop more oggend meer helder wees! Dis nogal n uitdaging, sal probeer hoor! O ja, moet dit net van goed op RB wees, of kan ek van my ander fotos gebruik??

Elizabeth Kendall Elizabeth Kendall 2146 posts

Ek is so bly jy gaan probeer Antionette! Ja, net RB-foto’s! Sien uit hoor.

Maree  Clarkson Maree Clarkson 2171 posts

’n Ware pragstuk van ’n kalender Macky! Wens jou vele verkope!

Wanneer jy die kalender begin Antionette, sal jy sien die opsies wat hulle jou gee vir elke maand, dan kies jy net van die “drop-down list”. verskriklik maklik! Daar’s niks wat opgelaai moet word nie! Gaan kyk, jy sal verbaas wees!

Antionette Antionette 952 posts


A walk through the wild flowers of South Africa by Antionette

Antionette Antionette 952 posts

En nou is ek tot die uiterste BEPROEF!!!!

Maree  Clarkson Maree Clarkson 2171 posts

Ha ha! Ek dink ook so Antionette, jou skakel werk nie vir my nie! Ek het dit gou vir jou reg gemaak, hoop nie jy gee om nie! Dit is absoluut pragtig, wens jou hope verkope toe!

Antionette Antionette 952 posts

Dankie Maree, ek waardeer dit! Gaan kyk of ek nog ene kan doen, hoop dit werk hierdie keer, jy sal maar moet help hoor!!!

Antionette Antionette 952 posts

Elizabeth Kendall Elizabeth Kendall 2146 posts

Mooi skoot Antionette! Alles werk!! Jou kalenders is pragtig!

Maree  Clarkson Maree Clarkson 2171 posts

Aha! Veels geluk Anti, dit werk pragtig!

Rina Greeff Rina Greeff 470 posts


Winged creatures of the Noorsveld, South Africa by Rina Greeff

Maree  Clarkson Maree Clarkson 2171 posts

Uitstekende kalender vir die insekliefhebber Rina, veels geluk en hoop jy het baie verkope!

Elizabeth Kendall Elizabeth Kendall 2146 posts

Mooi Rina, hou sommer baie van jou kalender!

Rina Greeff Rina Greeff 470 posts

Baie dankie vir die ‘regmaak’, Maree: iewers ietsie nie reggedoen nie!! Dankie baie,baie ook, Elizabeth én Maree, vir die goeie wense: groot waardering vir hierdie blootstelling!

Maree  Clarkson Maree Clarkson 2171 posts

Plesier Rina! Dit was net die " voor en agter.

Antionette Antionette 952 posts

Rina jou goggabie kalender is pragtig!

Rina Greeff Rina Greeff 470 posts

Baie dankie, Antoinette: dis die ‘mooi-moseggies’! Weet nie of die ‘lelikes’ en grilleriges aftrek sal kry nie,hehe! Lief jou blomme-kalender veral!

Maree  Clarkson Maree Clarkson 2171 posts

Daar is nie ’n grillige goggatjie sover dit my aangaan nie! Wel OK, behalwe miskien ’n OORKRUIPER! (… gril ek nou!)

Elizabeth Kendall Elizabeth Kendall 2146 posts

Lekker lag ek nou, Maree!!
Kan ek julle ’n groot geheim vertel? Ek is bang vir ’n hotnotsgot! Regtig.