! Beauty of Africa / Afrikaans and English! OPEN

This group is for South Africa, Namibia, Mozambique and neighbouring countries in AFRICA. Written work in Afrikaans and English. ART and PHOTOGRAPHY. PLEASE ADD "AFRICA" OR "SOUTH AFRICA" IN YOUR DESCRIPTION.

21 November 2012: WAAR ONS MENSE WOON / WHERE OUR PEOPLE LIVE

Elizabeth Kendall Elizabeth Kendall 2555 posts

Ons uitdaging / Our challenge:

Where our people live / Waar ons mense woon het gesluit /closed.

First place /Eerste plek:

(5 votes)


Brighten up my day by Cameron B

CONGRATULATIONS CAMERON!

Tweede plek / Second place:

(4 votes)

La Gratitude by fourthangel

Congratulations Fourthangel!

DERDE PLEK/ THIRD PLACE: (3 votes each / 3 stemme elk)

Arniston/Waenhuiskrans by Irene van Vuuren


My seaside Cottage … Huisie byrie See by Pieta Pieterse

Baie geluk Irene en Pieta!

Vierde / Fourth: (2 stemme elk / 2 votes each)

.....

Candy bars…. by Carisma
Old Cape House at Malmesbury by Marie Theron
Tranquillity by DeoVolente
Cape Splendour !!! by NikonMa
Gated Community by Alberto DeJesus
Roy’s Rondavel by Graeme Hyde

PLEASE REMEMBER TO TAKE PART IN OUR ONGOING CHALLENGES

Dankie vir jul ondersteuning! / Thanks for your support!

GENIET JOU DAG / ENJOY YOUR DAY!

Pieta Pieterse Pieta Pieterse 248 posts

Geluk aan al die wenners – en dankie dat ek ook een daar het!

Irene  van Vuuren Irene van Vuuren 163 posts

Veels geluk aan al die inskrywings, spesiaal aan die wenners en baie dankie dat Arniston ook ’n plekkie gekry het. Ek waardeer die aanmoediging wat ek so gereeld op hierdie blad kry. Baie dankie Elizabeth en Maree, julle maak die blad die moeite werd.

Cameron B Cameron B 38 posts

Thank you very much!! What a great surprise, thanks Elizabeth and congrats to the winners :)

Maree Clarkson Maree Clarkson 3178 posts

Congratulatioins on a great win Cameron and well done to all the runners-up, beautiful work!

NikonMan NikonMan 566 posts

Congratulations all.

fourthangel fourthangel 1671 posts

Jippeeee! Baie dankie vir die votes almal! Geluk aan almal!

Elizabeth Kendall Elizabeth Kendall 2555 posts

Groot plesier Irene, dis heerlik hier vir ons….en julle maak dit so lekker!

Rina Greeff Rina Greeff 512 posts

Veels geluk aan al die deelnemers, en veral aan Cameron met sy lieflike wenfoto!