Boeretroos / A cup of coffee by Elizabeth Kendall My gedig by Elizabeth Kendall Ryk en lekker by Elizabeth Kendall Gedig: 'n Nuwe dag by Elizabeth Kendall Swartoogtiptol by Elizabeth Kendall

Haikoe

Skemeraand sluip sag / dagbreek giet goudgeel kleure / ver knipoog ‘n ster

Herfsvreugdes

As herfs sy bruine en sy gele / en sy pasella rooi / oor my werf in warrelende blare strooi
Mooidagmôre by Rina Greeff Die Pampoendans by Qnita

Bosbede ( Boskerk)

“Ek wil so graag jou oë poel / teen die hang van gladmaag rotse / en myself was / in jou klippertjie filterstroom, / sodat ons weer s…
Dit is in die portaal van stilte - Gedig by Sonja Peacock Wintergedig by Maree  Clarkson 'n Gedig uit my bundel by Elizabeth Kendall Flower-poetry by Elizabeth Kendall Martha-Maria by Irene  van Vuuren

Net jy….

In die hoepel van jou arm / het ek skielik wéér onthou / hoe baie erg / ek mos is oor jou / in die holte van jou hand / het jy my hart geh…
Winter by Elizabeth Kendall Blue moon/ Blou maan by Elizabeth Kendall Afrika by Elizabeth Kendall 'n Gedig / Something poetic by Elizabeth Kendall Die tarentaal....Totius. by Elizabeth Kendall

Herlewing

“totdat ons witblaar ge-long / weer op oppervlak kan blom.”
Die plaashuis | The farmhouse  by Maree  Clarkson

Storms

Lank vergete blare / Geketting aan wintertakke

’n Nuwe dag

Afrikaans, my hart se taal…..
Herbedraad -druppels aan 'n heining by Rina Greeff

’n Vreugdevers

Vandag lees ek gedigte en luister Afri-Frans, / die kamer louwarm en my blommetjiebeker / vol koffie. / Ek drink die lewe sluk-sluk / en / …

Die plek waar die son opkom

Ek sou na woorde kon soek / oor ons mooi land waar / duisend spore wegraak in die sand / waar teen die hange groen en grou / die mis ‘n do…
Droomtyd by Elizabeth Kendall

Jy ken my nie

ek is ma / vrou / hulp / kunstenaar / ek is lover
Aandstilte- sonsondergang op die plaas by Rina Greeff Winter-vreugde in my hart | Winter joy in my heart by Maree  Clarkson

Genade

As die dorpsduiwe / douvoordag / in duet of trio / koekoerdoek-koor / oor vlei en bos en rant laat hoor / kom val vrede / in koesterklank…

Splinternuut

….en in die groot ou akkerboom hier voor ons huis

Cowboy Gees

Die eensame klank van ’n hartseer viool / Dryf amper onbespeurd tussen die rantjies deur / En die maanlig sif op die kokerbome neer /…
Rivierwoorde by Elizabeth Kendall

Reisiger

In die druis van reën op rotse / In die stilte van wolk en maan / Tussen stamme van oer-bome / Op tydlose sterrebaan
Terugdink by Elizabeth Kendall Waardering by Elizabeth Kendall

Rooikappie

Sy het met ‘n mandjie vol woorde / deur die bos geloop / om vir Ouma te gaan kuier: / sy wou Ouma se hart warm en bly maak / Woorde wat sy …
'n Nuwe dag  by Elizabeth Kendall Gedig sonder naam by Elizabeth Kendall

Die plek waar die son opkom

Afrikaans, my mother tongue! Poetry for those who love it…
Totius se gedig, my foto by Elizabeth Kendall

Name afgebid (Vir die kinders wat in toe-oog wate…

en sal hy met oker hande / die sterdak van kapelle verf.

Aan die brand

Bloedrooi, geel, oranje / en warm lek ’n vuur / op hierdie ysigkoue / en groue winteruur: / ’n veldbrand teen die hange / waa…
En ek wou nog vertel... by Rina Greeff Tarentaal by Elizabeth Kendall Tortelduif by Elizabeth Kendall Turksvy-vraag! by Rina Greeff

Ai tog!

Doringdraad / Maak my kwaad / * / Barbed wire / Makes me angry
Sedertdien (Afr.) by Elizabeth Kendall

Kom laat ons sing (uit die F.A.K.)

Spesiaal vir my ver-kind wat huistoe kom!

Tydsaam

koebaai kransduiwe wat blertse wit / ongepoets op die voorstoep neer kom sit / koebaai klimop teen die heiningmuur, / jare lank het dit ged…
Groei by Elizabeth Kendall

Heuning By / Honey Bee

Jy sê die lewe loop voort / Evolusie sal sorg vir aanpassing / Die sterkes sal oorleef
Henneparty by Antionette Lappies-dae by Rina Greeff

Dans in die wind

Dans in die wind….
Eksoties by Elizabeth Kendall Woorde by Elizabeth Kendall My doring... by Rina Greeff Foto-gedig by Elizabeth Kendall Pronkertjie by Antionette

Blou

Ek verf ’n blou prent: / (dis nie ’n grou prent) / blou rivier, blou lug, blou bome / en oor alles gooi ek ’n wit sneeula…

Tuinroete

Soggens dwaal ek deur my tuin / by camelia japonica verby / langs baksteen, klip en klei / waar dennebolle lê en droom / van somers lank in…
Son op my wang by Rina Greeff

Maandagmôre

Dis so lekker om in AFRIKAANS te kan skryf, praat en teken! / ’n Gedig en ’n skets…
Taraboemdery by Elizabeth Kendall

Lekker bly (Afrikaanse vertaling van Rick se gedi…

Ons woorde gloei soos warm kole, dit word ‘n polfyntjie tussen jou en my.

Vrede, voorspoed en liefde

Appelbome is in Griekeland / vóór Christus reeds geplant / Jan plant ons eerste appelboom / eeue terug al in die Kaap / en sedertdien wor…
In mý ma se tuin... by Rina Greeff Biesie-biesie-bame by Rina Greeff

Januarie

Vroegoggend hoor ek / pragpsalms in my tuin: / kransduif, / tortel, / geelvink / ‘n mossie, brons en bruin / dan eensklaps, skel en hard: /…

Godin van Wysheid

Sal jy my kroon met sterrereën- / my insluk, omring / met jou maanmandjie,

Saam

(Mature)
Gemmerskatte by Rina Greeff Wat is liefde? Gedig by Sonja Peacock Silwer Sekelmaan gedig by Sonja Peacock Jy is 'n ster! Gedig by Sonja Peacock As jy hoog genoeg swaai  by Sonja Peacock

Hello! Please enjoy this delightful selection of gedig related t-shirts, art, photography, drawing, design, writing, illustration and gifts created by independent artists from around the world.
All orders are custom made and most ship worldwide within 24 hours.

desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait
desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait

10%off for joining

the Redbubble mailing list

Receive exclusive deals and awesome artist news and content right to your inbox. Free for your convenience.